, , , ,

Graad 5 Afrikaans Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 2 (2022)

(1 customer review)

R80.00

Lesbeplanning vir Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 (2022) – 12 weke.

Week 1 – 9 lesse en week 10 – 12 tyd vir skryfwerk, hersiening en tyd vir formele assesserings.

Week 1 – 2: Tema 6 (Volgens ATP is teksgenres – instruksieteks);

Week 3 – 4: Tema 7 (Verslag / Inligtingsteks);

Week 5 – 6: Tema 8 (Gedig).

Week 7 – 8: Tema 9 (Legende / Mite)

Week 9 – 12: (Hersiening / Tyd vir skryfwerk)

Streng belyn met Platinum, DBO boek (geintegreer) en JOP (ATP) 2021 – 2023.

Bevat woordeskat, spelling, uitkomstes per dag per les, inleiding van ‘n les, asook moontlike idees vir huiswerk per week.

Het ‘n onderwys gepaste aanhaling vir motivering.

Direk na betaling ontvang u ‘n aflaaiskakel per e-pos sowel as ‘n kennisgewing dat u produk beskikbaar is.

Dokument word in Word asook Pdf beskikbaar gestel, indien u veranderings wil aanbring.

Prys: R80

1 review for Graad 5 Afrikaans Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 2 (2022)

  1. Elsie du Toit (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram