Sonneblomtema Vakleêr
Afrikaanse vakleêr met voorgestelde afskortings
Aanpasbaar om sodoende aanpassings te maak soos nodig of te vertaal indien u Engels aanbied.
*Gemaak met Teacherspet skriftipe = kontak my gerus indien u nie die skrif het nie.
*Gebruik ook eie skrif wat u verkies.
Prys: R30






