Afrikaans Alfabetkaarte – Klankleer
Elke plakkaat bevat die letter en dan 3-4 prente met die woord daarby op die klank geplaas.
Hierdie tegniek gee die leerder die geleentheid om die klank en die woordjies / prentjies met mekaar te assosieër en help dat klankies makliker aangeleer word.
26 kaarte word in pdf formaat aangestuur.
Dit mag nie op sosiale media versprei word nie – verwys asb. eerder jou kollega na my webblad.
Ook beskikbaar in Engels.
Woorde wat gebruik is per letter:Â
a: appel, akker, arm
b: bal, bus, blom, bok
c: Coke
d: dinosourus, drie, das
e: emmer, erdwurm, elf
f: flamink, fiets, fluit
g: gans, groen, geld
h: hek, huis, hoed, haan
i: ink, igloe, insek
j: jas, jogurt
k: koning, kat, ketel
l:Â lepel, lamp, leeu
m: muis, maan, mat
n: nes, net, neus
o: ot, op, oranje
p: padda, pastei, pot
q: Quinton, quiche
r: reënboog, roos, rok
s: son, ster, slang
t: tier, tien, teepot
u: bus, mus, hut
v: viool, vaas, vis
w: wolf, wind, web
x: x-straal
y: ys, yster, ystervark
z: zoeloe
Prys: R50








Reviews
There are no reviews yet.