Graad 6/7 Inskerpings- of intervensieboekie Kwartaal 4 (2023)
TEMA van boekie: Rugby Wêrelbekerkoors
Die boekie is gemaak en belyn met die Gr. 6/7 JOP (2023/2024).
Dit kan ook gebruik word in Graad 8 as intervensie en sommige dele kan gebruik word vir Graad 5 leerders.
Geskik vir verryking / huiswerk. Kort oefeninge vir alle bogenoemde konsepte.
Knip uit en plak in per dag of rol af as boekie om te voltooi.
15 bladsye met 3 oefeninge per bladsy – dus 45 oefeninge.
Bevat oefeninge vir die volgende konsepte:
Selfstandige naamwoorde: Eiename
Selfstandige naamwoorde: Versamelname
Selfstandige naamwoorde: Meervoud en verkleining
Voegwoorde
Enkelvoudige en saamgestelde sinne
Tydsvorme
Sinsoorte
Sinonieme
Antonieme
Kontekstuele betekenis van woorde
Idiome
Byvoeglike naamwoord: Intensiewe vorm
Byvoeglike naamwoord: Trappe van vergelyking
Byvoeglike naamwoord: Verboë vorm
Voornaamwoorde
Direkte en indirekte rede
Lydende en bedrywende vorm
Afkappingsteken
Leestekens
Aandagstreep
Morfologie
Emotiewe en manipulerende taalgebruik
Bysinne of frases
Bywoorde
Versreëls in poësie
Antwoordbladsye
Slegs beskikbaar in PDF vorm a.g.v illustrasies.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.