, , , ,

Afrikaans Omvattende Werkboek 1: Graad 6 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 Week 1 – 2 (2025)

Rated 3.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R50.00

Afrikaans Omvattende Werkboek 1: Graad 6 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 Week 1 – 2 (2025)

Kan gebruik word vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders (JOP is dieselfde)

Ekstra tekeninge by gevoeg om dit makliker te maak vir EAT leerders om te verstaan en om betrokke te raak by leer.

Slegs beskikbaar in PDF om die kopiereg van illustreerders te respekteer.

Bestaan uit 46 bladsye met aktiwiteite en taalreëls.

Kort verduideliking is bo-aan elke taalaspek aangebring om die konsep in maklike taal aan leerders te verduidelik (kindvriendelik)

Bevat alle leeswerk vir die koerantberig genre en is belyn met die GGB (BLA approach) om die aanleer van taal en leesbegrip te verbeter.

Alle aspekte van WEEK 1 – 2 op JOP is ingesluit.

LUSTER, LEES & KYK:

Inligtingstekste: (Alle vrae is volgens Barret se vlakke uitgewerk)

– Koerantberig (met kenmerke)

-Koerantberig kenmerke vul in

-Koerantberig

-Visuele teks: Spotprent vanuit ‘n koerant

TAAL ASPEKTE:

WOORDVLAKWERK:

1. Vokale

2. Konsonante

3. Alfabetiese rangskikking

4. Lettergrepe

5. Klankgrepe

6. Meervoude

7. Verkleining

SPELLING & PUNKTUASIE:

1. Woordverdeling

2. Woordeboekgebruik

3. Punt

4. Komma

5. Dubbelpunt

6. Kommapunt

7. Vraagteken

8. Uitroepteken

INFORMELE ASSESSERING:

Kort taal-in-kontekstoets vir die vaardighede geleer in week 1 – 2.

Alle werk is gedifferensieërd met 2 werkkaarte per aspek om oor die twee te doen (gebruik soos benodig vir gedeelde lees en huiswerk)

Voorstel: Druk in A5 grootte om papier te spaar of toon op wit bord sodat leerders dit in werkboeke kopieër.

Skryfwerk apart beskikbaar.

Memorandum van hele boekie ingesluit.

Hierdie produk mag GEENSINS op sosiale media versprei word nie. Kopiereg streng voorbehou! Baie dankie (Verwys na T’s & V’s). 

Prys: R50

1 review for Afrikaans Omvattende Werkboek 1: Graad 6 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 Week 1 – 2 (2025)

  1. Rated 3 out of 5

    Michelle d. (verified owner)

    ZASouth Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram