, , , ,

Afrikaans Omvattende Werkboek 2: Graad 4 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 2 Week 3 – 4: Visuele inligtingstekste(2026)

R50.00

Afrikaans Omvattende Werkboek 2: Graad 4 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 2 Week 3 – 4: Visuele inligtingstekste(2026)

TEMA: Die weer / weerwoordeskat / weerkaarte

Kan gebruik word vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders (JOP is dieselfde)

Ekstra illustrasies bygevoeg om dit makliker te maak vir EAT leerders om te verstaan en om betrokke te raak by leer.

Slegs beskikbaar in PDF om die kopiereg van illustreerders te respekteer.

Bestaan uit 63 bladsye wat alle aspekte / komponente van die twee weke siklus dek.

Alle taalwerk bevat ‘n kort afdeling met reëls wat goed nagevors is om te verseker dat dit korrek is.

Kort verduideliking is bo-aan elke taalaspek aangebring om die konsep in maklike taal aan leerders te verduidelik (kindvriendelik)

Bevat alle leeswerk vir die gedig genre en is belyn met die GGB (BLA approach) om die aanleer van taal en leesbegrip te verbeter.

Alle aspekte van KWARTAAL 2 WEEK 3 – 4 op JOP is ingesluit.

LUISTER, LEES & KYK:

– Pre-LEES : Woordsoek / Woordeboek

Visuele tekste soos ‘n boekomslag, advertensie en ‘n tydlyn

– Weerkaart met kenmerke en begrip (ekstra)

– Luisterbegrip met weersimbole

– Boekomslag (met kenmerke) en begripstoets

– Boekomslag kenmerke self in vul

– Advertensie (met kenmerke) en begripstoets

– Tydlyn met kenmerke en begripstoets

WOORDVLAKWERK:

1. Werkwoorde

2. Byvoeglike naamwoorde (alle aspekte)

SINVLAKWERK:

1. Enkelvoudige sinne

2. Tydsvorme

WOORDESKATUITBREIDING:

1. Sinonieme & Antonieme (hersiening)

SPELLING & PUNKTUASIE:

1. Afkappingsteken

2. Vraagteken

3. Uitroepteken

INFORMELE ASSESSERING:

Kort taal-in-kontekstoets vir die vaardighede geleer in week 3 – 4.

SKRYFWERK: 

Skryfproses belyn met Thinking Tools om ‘n boekomslag, advertensie, tydlyn (sorteer en herskryf)

MEMORANDUM AANGEHEG

Alle werk is sover moontlik gedifferensieërd met 1/2 werkkaarte per aspek om oor die twee weke te doen (gebruik soos benodig vir gedeelde lees,  huiswerk en intervensie)

Voorstel: Druk in A5 grootte om papier te spaar of toon op wit bord sodat leerders dit in werkboeke kopieër.

Hierdie produk mag GEENSINS op sosiale media versprei word nie. Kopiereg streng voorbehou! Baie dankie (Verwys na T’s & V’s). 

Prys: R50

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram