Afrikaans Omvattende Werkboek 2: Graad 5 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 2 Week 3 – 4 Weerverslag (2025)
Kan gebruik word vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders (JOP is dieselfde)
Ekstra illustrasies bygevoeg om dit makliker te maak vir EAT leerders om te verstaan en om betrokke te raak by leer.
Slegs beskikbaar in PDF om die kopiereg van illustreerders te respekteer.
Bestaan uit 55 bladsye wat alle aspekte / komponente van die twee weke siklus dek.
Alle taalwerk bevat ‘n kort afdeling met reëls wat goed nagevors is om te verseker dat dit korrek is.
Kort verduideliking is bo-aan elke taalaspek aangebring om die konsep in maklike taal aan leerders te verduidelik (kindvriendelik)
Bevat alle leeswerk vir die gedig genre en is belyn met die GGB (BLA approach) om die aanleer van taal en leesbegrip te verbeter.
Alle aspekte van WEEK 3 – 4 op JOP is ingesluit.
LUSTER, LEES & KYK:
WEERVERSLAG / WEERBERIG: (Alle vrae is volgens Barret se vlakke uitgewerk)
– Visuele teks: Weerkaart (met kenmerke) en begripstoets
– Weerkaart kenmerke self in vul
– Begripstoets: Weerverslag met begripstoets
TAAL ASPEKTE:
WOORDVLAKWERK:
1. Byvoeglike naamwoorde
2. Voornaamwoorde
3. Voegwoorde / Verbindings
SINVLAKWERK:
1. Tydsvorme: Verlede en toekomende tyd
2. Lydende en bedrywende vorm
3. Indirekte rede
4. Vraagvorm
SPELLING & PUNKTUASIE:
1. Ellips
2. Uitroepteken
3. Aanhalingstekens
4. Vraagteken
SKRYFWERK:
Die hele skryfproses met Thinking Tools
– Weerverslag speletjie
– Weerverslag invul raamwerk
– Publiseer
INFORMELE ASSESSERING van konsepte in ‘n taal in konteks werkkaart.
MEMORANDUM INGESLUIT
Alle werk is sover moontlik gedifferensieërd met 1/2 werkkaarte per aspek om oor die twee weke te doen (gebruik soos benodig vir gedeelde lees, huiswerk en intervensie)
Voorstel: Druk in A5 grootte om papier te spaar of toon op wit bord sodat leerders dit in werkboeke kopieër.
Hierdie produk mag GEENSINS op sosiale media versprei word nie. Kopiereg streng voorbehou! Baie dankie (Verwys na T’s & V’s).
Prys: R50









M Willemse (verified owner) –
This was very 👍 good.