Afrikaans Omvattende Werkboek 2: Graad 6 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 Week 3 – 4 Novelle (2025)
Kan gebruik word vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders (JOP is dieselfde)
Ekstra tekeninge by gevoeg om dit makliker te maak vir EAT leerders om te verstaan en om betrokke te raak by leer.
Slegs beskikbaar in PDF om die kopiereg van illustreerders te respekteer.
Bestaan uit 56 bladsye wat alle aspekte / komponente van die twee weke siklus dek.
Alle taalwerk bevat ‘n kort afdeling met reëls wat goed nagevors is om te verseker dat dit korrek is.
Kort verduideliking is bo-aan elke taalaspek aangebring om die konsep in maklike taal aan leerders te verduidelik (kindvriendelik)
Bevat alle leeswerk vir die koerantberig genre en is belyn met die GGB (BLA approach) om die aanleer van taal en leesbegrip te verbeter.
Alle aspekte van WEEK 3 – 4 op JOP is ingesluit.
LUSTER, LEES & KYK:
Novelle uittreksel: (Alle vrae is volgens Barret se vlakke uitgewerk)
– Opsomming van novelle kenmerke
– Uittreksel uit novelle wat ek self geskryf het a.g.v kopiereg. Kenmerke mooi aangedui aan kantlyne.
– Novelle kenmerke vul in aktiwiteit
-Visuele teks: Boekomslag met kenmerke
TAAL ASPEKTE:
WOORDVLAKWERK:
- Klanke
- Klankgrepe
- Selfstandige naamwoorde
- Byvoeglike naamwoorde
SPELLING & PUNKTUASIE:
- Kappie
- Deelteken
- Koppelteken
- Gravis
- Spelreëls d/t
INFORMELE ASSESSERING:
Kort taal-in-kontekstoets vir die vaardighede geleer in week 3 – 4.
SKRYFWERK:
Die hele skryfproses met Thinking Tools
– Verhalende opstel / Novelle
Alle werk is sover moontlik gedifferensieërd met 2 werkkaarte per aspek om oor die twee weke te doen (gebruik soos benodig vir gedeelde lees en huiswerk)
Voorstel: Druk in A5 grootte om papier te spaar of toon op wit bord sodat leerders dit in werkboeke kopieër.
Memorandum van hele boekie volg oor die naweek sodra dit voltooi is.Â
Hierdie produk mag GEENSINS op sosiale media versprei word nie. Kopiereg streng voorbehou! Baie dankie (Verwys na T’s & V’s).Â
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.