Afrikaans Omvattende Werkboek 2: Graad 7 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 2 Week 3 – 4 (2026)
GENRE: Instruksies / Prosedures
Kan gebruik word vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders (JOP is dieselfde)
Ekstra tekeninge by gevoeg om dit makliker te maak vir EAT leerders om te verstaan en om betrokke te raak by leer.
Slegs beskikbaar in PDF om die kopiereg van illustreerders te respekteer.
Bestaan uit 53 bladsye wat alle aspekte / komponente van die twee weke siklus dek.
Alle taalwerk bevat ‘n kort afdeling met reëls wat goed nagevors is om te verseker dat dit korrek is.
Kort verduideliking is bo-aan elke taalaspek aangebring om die konsep in maklike taal aan leerders te verduidelik (kindvriendelik)
Bevat alle leeswerk vir die jeugroman genre en is belyn met die GGB (BLA approach) om die aanleer van taal en leesbegrip te verbeter.
Alle aspekte van Kwartaal 2 WEEK 3-4 op JOP is ingesluit.
LUISTER, LEES & KYK:
Instruksies / Aanwysings
Pre-lees aktiwiteite
Instruksies en begripstoets
Kenmerke invul
Visuele teks: Pamflet / Boekomslag met kenmerke en begripstoets
1. Bywoorde van wyse, tyd en plek
2. Voorsetsels
3. Byvoeglike naamwoorde (alle aspekte)
4. Telwoorde
SINSVLAKWERK:
1. Lydende en bedrywende vorm
2. Byvoeglike en bywoordelike sinne
BETEKENISLEER & WOORDESKATUITBREIDING:
1. Letterlike en figuurlike betekenis
2. Idiomatiese uitdrukkings & Spreekwoorde
PUNKTUASIE:
1. Koppelteken
2. Afkappingsteken
3. Woordeboekgebruik
INFORMELE ASSESSERING:
Informele assessering taal in konteks van die week se konsepte geleer
SKRYF & AANBIED:
Skryfwerk is belyn met Thinking Tools
Hele Skryfproses uiteengesit om ‘n instruksieteks te skryf
MEMORANDUM ingesluit.
Alle werk is sover moontlik gedifferensieërd met 1-2 werkkaarte per aspek om oor die twee weke te doen (gebruik soos benodig vir gedeelde lees, intervensie en huiswerk)
Voorstel: Druk in A5 grootte om papier te spaar of toon op wit bord sodat leerders dit in werkboeke kopieër.
Hierdie produk mag GEENSINS op sosiale media versprei word nie. Kopiereg streng voorbehou! Baie dankie (Verwys na T’s & V’s).Â
SLEGS IN PDF BESKIKBAAR OM KOPIEREG VAN TEKSTE EN ILLUSTRASIES TE RESPEKTEER.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.