, , , ,

Afrikaans Omvattende Werkboek 3: Graad 4 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 2 Week 5 – 6: Onderhoud / Resensie (2026)

R50.00

Afrikaans Omvattende Werkboek 3: Graad 4 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 2 Week 3 – 4: Onderhoud / Resensie (2026)

TEMA: Die Rooi Hen 

GENRE: Onderhoud / Dialoog / Resensie

Kan gebruik word vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders (JOP is dieselfde)

Ekstra illustrasies bygevoeg om dit makliker te maak vir EAT leerders om te verstaan en om betrokke te raak by leer.

Slegs beskikbaar in PDF om die kopiereg van illustreerders te respekteer.

Bestaan uit 51 bladsye wat alle aspekte / komponente van die twee weke siklus dek.

Alle taalwerk bevat ‘n kort afdeling met reëls wat goed nagevors is om te verseker dat dit korrek is.

Kort verduideliking is bo-aan elke taalaspek aangebring om die konsep in maklike taal aan leerders te verduidelik (kindvriendelik)

Bevat alle leeswerk vir die gedig genre en is belyn met die GGB (BLA approach) om die aanleer van taal en leesbegrip te verbeter.

Alle aspekte van KWARTAAL 2 WEEK 5 – 6 op JOP is ingesluit.

LUISTER, LEES & KYK:

– Pre-LEES : Woordsoek / Woordeboek

Transaksionele tekste: Dialoog / Onderhoud / Resensie

– Dialoog met kenmerke en begrip

– Luisterbegrip van die karakters in die dialoog

– Onderhoud met kenmerke en begripstoets

– Visuele teks: Strokiesprent met vrae

WOORDVLAKWERK:

1. Afleidings

2. Samestellings

3. Woorde wat verwar

SINVLAKWERK:

1. Woordorde

2. Deelwoorde in sinne

3. Direkte en indirekte rede

WOORDESKATUITBREIDING:

1. Idiome & spreekwoorde

2. Metafore

SPELLING & PUNKTUASIE:

1. Afkappingsteken

2. Deelteken, Kappie

3. Aanhalingstekens

INFORMELE ASSESSERING:

Kort taal-in-kontekstoets vir die vaardighede geleer  in week 5 – 6.

SKRYFWERK: 

Skryfproses belyn met Thinking Tools om ‘n onderhoud en resensie (opsioneel) te skryf.

MEMORANDUM AANGEHEG

Alle werk is sover moontlik gedifferensieërd met 1/2 werkkaarte per aspek om oor die twee weke te doen (gebruik soos benodig vir gedeelde lees,  huiswerk en intervensie)

Voorstel: Druk in A5 grootte om papier te spaar of toon op wit bord sodat leerders dit in werkboeke kopieër.

Hierdie produk mag GEENSINS op sosiale media versprei word nie. Kopiereg streng voorbehou! Baie dankie (Verwys na T’s & V’s). 

Prys: R50

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram