Afrikaans Omvattende Werkboek 3: Graad 6 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 2 Week 5 – 6 Gedig (2025)
Kan gebruik word vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders (JOP is dieselfde)
Ekstra illustrasies bygevoeg om dit makliker te maak vir EAT leerders om te verstaan en om betrokke te raak by leer.
Slegs beskikbaar in PDF om die kopiereg van illustreerders te respekteer.
Bestaan uit 40 bladsye wat alle aspekte / komponente van die twee weke siklus dek.
Alle taalwerk bevat ‘n kort afdeling met reëls wat goed nagevors is om te verseker dat dit korrek is.
Kort verduideliking is bo-aan elke taalaspek aangebring om die konsep in maklike taal aan leerders te verduidelik (kindvriendelik)
Bevat alle leeswerk vir die kortverhaal genre en is belyn met die GGB (BLA approach) om die aanleer van taal en leesbegrip te verbeter.
Alle aspekte van WEEK 5 – 6 op JOP is ingesluit.
LUISTER, LEES & KYK:
Gedig:
-Gedig wat ontleed is en begripstoets
– Kenmerke opsomming (2 bladsye)
– Maak jou eie kopkaarte van kenmerke
– Gedig kenmerke vul in
-Visuele teks: Spotprent met ongeveer dieselfde tema met begripstoets
WOORDVLAKWERK:
1. Persoonlike voornaamwoorde
2. Besitlike voornaamwoorde
3. Morfologie:
3.1. Basisvorme
3.2. Voorvoegsels
3.3. Agtervoegsels
SINVLAKWERK:
1. Sinsontleding: Onderwerp, gesegde, voorwerp
SPELLING & PUNKTUASIE:
1. Woordverdeling (Lettergrepe)
2. Woordeboekgebruik
INFORMELE ASSESSERING:
Kort taal-in-kontekstoets vir die vaardighede geleer in week 5 – 6
SKRYFWERK:Â
Hele skryfproses met thinking tools belyn om skryf te verbeter en vergemaklik.
Skryf ‘n gedig
MEMORANDUM INGESLUIT
Alle werk is sover moontlik gedifferensieërd met 1/2 werkkaarte per aspek om oor die twee weke te doen (gebruik soos benodig vir gedeelde lees, huiswerk en intervensie)
Voorstel: Druk in A5 grootte om papier te spaar of toon op wit bord sodat leerders dit in werkboeke kopieër.
Hierdie produk mag GEENSINS op sosiale media versprei word nie. Kopiereg streng voorbehou! Baie dankie (Verwys na T’s & V’s).Â
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.