, , , ,

Afrikaans Omvattende Werkboek 3: Graad 7 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 Week 5 – 6 (2026)

R50.00

Afrikaans Omvattende Werkboek 3: Graad 7 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 Week 5 – 6 Jeugroman (2026)

Kan gebruik word vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders (JOP is dieselfde)

Ekstra tekeninge by gevoeg om dit makliker te maak vir EAT leerders om te verstaan en om betrokke te raak by leer.

Slegs beskikbaar in PDF om die kopiereg van illustreerders te respekteer.

Bestaan uit 59 bladsye wat alle aspekte / komponente van die twee weke siklus dek.

Alle taalwerk bevat ‘n kort afdeling met reëls wat goed nagevors is om te verseker dat dit korrek is.

Kort verduideliking is bo-aan elke taalaspek aangebring om die konsep in maklike taal aan leerders te verduidelik (kindvriendelik)

Bevat alle leeswerk vir die jeugroman genre en is belyn met die GGB (BLA approach) om die aanleer van taal en leesbegrip te verbeter.

Alle aspekte van WEEK 5 – 6 op JOP is ingesluit.

LUISTER, LEES & KYK:

Gedigte: (Alle vrae is volgens Barret se vlakke uitgewerk)

Uittreksel uit ‘n roman

– Roman opsomming met alle kenmerke

– Roman uittreksel (met kenmerke) en begripstoets

– Maak jou eie kopkaarte oor die kenmerke

– Roman uittreksel kenmerke vul in

– Visuele teks: Omslag van ‘n boek

WOORDVLAKWERK:

1. Samestellings

2. Soortname

3. Infinitiewe werkwoorde

4. Byvoeglike naamwoorde: Trappe van vergelyking

5. Tussenwerpsels

SINSVLAKWERK:

1. Enkelvoudige sinne: Onderwerp, gesegde, voorwerp,

2. Hoofsinne, bysinne

3. Sinstipes hersien

4. Teenwoordige tyd, verlede tyd, toekomende tyd

BETEKENISLEER & WOORDESKATUITBREIDING

1. Sinonieme

2. Antonieme

SPELLING & PUNKTUASIE:

1. Punt

2. Komma

3. Uitroepteken

4. Vraagteken

5. Woordeboekgebruik

6. Spelreëls v/f

INFORMELE ASSESSERING:

Kort taal-in-kontekstoets vir die vaardighede geleer in week 5 – 6.

SKRYFWERK:

Die hele skryfproses met Thinking Tools belyn

-Verhalende / reflekterende opstel

MEMORANDUM van hele boekie INGESLUIT.

Alle werk is sover moontlik gedifferensieërd met 1-2 werkkaarte per aspek om oor die twee weke te doen (gebruik soos benodig vir gedeelde lees en huiswerk)

Voorstel: Druk in A5 grootte om papier te spaar of toon op wit bord sodat leerders dit in werkboeke kopieër.

Hierdie produk mag GEENSINS op sosiale media versprei word nie. Kopiereg streng voorbehou! Baie dankie (Verwys na T’s & V’s). 

SLEGS IN PDF BESKIKBAAR OM KOPIEREG VAN TEKSTE EN ILLUSTRASIES TE RESPEKTEER.

Prys: R50

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram