Afrikaans Omvattende Werkboek 5: Graad 7 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 3 Week 9-10: Infografika/Twiet (2026)
TEMA: Die oseaan / beskerming van die oseaan / seediere en ontvinning van haaie
GENRE: Infogragika: Plakkaat en Twiet
Kan gebruik word vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders (JOP is dieselfde)
Ekstra illustrasies bygevoeg om dit makliker te maak vir EAT leerders om te verstaan en om betrokke te raak by leer.
Slegs beskikbaar in PDF om die kopiereg van illustreerders te respekteer.
Bestaan uit 55 bladsye wat alle aspekte / komponente van die twee weke siklus dek.
Alle taalwerk bevat ‘n kort afdeling met reëls wat goed nagevors is om te verseker dat dit korrek is.
Kort verduideliking is bo-aan elke taalaspek aangebring om die konsep in maklike taal aan leerders te verduidelik (kindvriendelik)
Bevat alle leeswerk vir die gedig genre en is belyn met die GGB (BLA approach) om die aanleer van taal en leesbegrip te verbeter.
Alle aspekte van KWARTAAL3 WEEK 9 – 10 op JOP is ingesluit.
LUISTER, LEES & KYK:
1. Pre-lees aktiwiteite met woordeskat
2. Infografika kenmerke plakkaat
3. Infografika (plakkaat) met kenmerke en begrip
4. Herken en benoem die kenmerke: Plakkaat
5. Visuele teks: Twiet met kenmerke en begrip
WOORDVLAKWERK:
1. Samestellings
2. Voornaamwoorde: Persoonlik, besitlik, betreklik en aanwysend
3. Byvoeglike naamwoorde: trappe van vergelyking, verboë vorm
– intensiewe vorm (hersien)
SINVLAKWERK:
1. Enkelvoudige sinne
2. Sinstipes
3. Tydsvorme
BETEKENISLEER & WOORDESKATUITBREIDING:
1. Sinonieme
2. Antonieme
3. Letterlike- en figuurlike betekenis
SPELLING & PUNKTUASIE:
1. Punt, komma, dubbelpunt, kommapunt
INFORMELE ASSESSERING:
Kort taal-in-kontekstoets vir die vaardighede geleer in week 9 – 10.
SKRYFWERK:Â
Skryfproses belyn met Thinking Tools om ‘n infografika (plakkaat) te skryf.
MEMORANDUM (Meeste is gedoen – ‘n paar van die werkkaarte volg ASAP)
Alle werk is sover moontlik gedifferensieërd met 2/3 werkkaarte per aspek om oor die twee weke te doen (gebruik soos benodig vir gedeelde lees, huiswerk en intervensie)
Voorstel: Druk in A5 grootte om papier te spaar of toon op wit bord sodat leerders dit in werkboeke kopieër.
Hierdie produk mag GEENSINS op sosiale media versprei word nie. Kopiereg streng voorbehou! Baie dankie (Verwys na T’s & V’s).Â
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.