Afrikaans Taalwerkboek 1: Graad 4 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 3 Week 1 – 6 Volksverhale (2025)
Tema: Volksverhale: Racheltjie, Jock, Nkosi, Wolraad, Florence.
Kan gebruik word vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders (JOP is dieselfde)
Ekstra illustrasies bygevoeg om dit makliker te maak vir EAT leerders om te verstaan en om betrokke te raak by leer.
Slegs beskikbaar in PDF om die kopiereg van illustreerders te respekteer.
Bestaan uit 79 bladsye wat alle taalaspekte / taalkomponente van die ses weke siklus dek.
Alle taalwerk bevat ‘n kort afdeling met reëls wat goed nagevors is om te verseker dat dit korrek is.
Kort verduideliking is bo-aan elke taalaspek aangebring om die konsep in maklike taal aan leerders te verduidelik (kindvriendelik)
Taalwerk is belyn met die GGB (BLA approach) om die aanleer van taal en leesbegrip te verbeter.
Alle taalwerk- en skryfaspekte van WEEK 1 – 6 op JOP is ingesluit.
TAAL ASPEKTE:
Alle werk is sover moontlik gedifferensieërd met 1/2 – sommige aspekte het tot 5 werkkaarte per aspek om oor die ses weke te doen
Gebruik soos benodig vir ekstra oefening, huiswerk en intervensie.
Voorstel: Druk in A5 grootte om papier te spaar of toon op wit bord sodat leerders dit in werkboeke kopieër.
Hierdie produk mag GEENSINS op sosiale media versprei word nie. Kopiereg streng voorbehou! Baie dankie (Verwys na T’s & V’s).
Prys: R80









Reviews
There are no reviews yet.