, , , ,

Omvattende Afrikaanse Werkboek 1: Graad 5 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 3 Week 1 – 2 Volksverhale (2025)

Rated 4.33 out of 5 based on 3 customer ratings
(3 customer reviews)

R50.00

Omvattende Afrikaanse Werkboek 1: Graad 5 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 3 Week 1 – 2 Volksverhale (2025)

Kan gebruik word vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders (JOP is dieselfde)

Ekstra illustrasies bygevoeg om dit makliker te maak vir EAT leerders om te verstaan en om betrokke te raak by leer.

Slegs beskikbaar in PDF om die kopiereg van illustreerders te respekteer.

Bestaan uit 45 bladsye wat alle aspekte / komponente van die twee weke siklus dek.

Alle taalwerk bevat ‘n kort afdeling met reëls wat goed nagevors is om te verseker dat dit korrek is.

Kort verduideliking is bo-aan elke taalaspek aangebring om die konsep in maklike taal aan leerders te verduidelik (kindvriendelik)

Taalwerk is belyn met die GGB (BLA approach) om die aanleer van taal en leesbegrip te verbeter.

Alle aspekte van WEEK 1 – 2 op JOP is ingesluit.

TAAL ASPEKTE:

WOORDVLAKWERK:

1. Werkwoorde

2. Enkelvoud en meervoud + reëls

3. Verkleiningsvorme

4. Byvoeglike naamwoorde

SINSVLAKWERK:

1. Vrae (Week 5 – 6)

2. Direkte en indirekte rede

3. Paragrawe

SPELLING & PUNKTUASIE:

1. Aanhalingstekens

2. Hoofletters

3. Punt

4. Komma

SKRYFWERK:

Die hele skryfproses met Thinking Tools

– Beskrywing

MEMORANDUM van alle werkkaarte INGESLUIT

Alle werk is sover moontlik gedifferensieërd met 1/2 werkkaarte per aspek om oor die twee weke te doen (gebruik soos benodig vir gedeelde lees,  huiswerk en intervensie)

Voorstel: Druk in A5 grootte om papier te spaar of toon op wit bord sodat leerders dit in werkboeke kopieër.

Hierdie produk mag GEENSINS op sosiale media versprei word nie. Kopiereg streng voorbehou! Baie dankie (Verwys na T’s & V’s). 

Prys: R50

3 reviews for Omvattende Afrikaanse Werkboek 1: Graad 5 Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 3 Week 1 – 2 Volksverhale (2025)

  1. Rated 5 out of 5

    Dominique Van Deventer (verified owner)

    oulik!

  2. Rated 4 out of 5

    Winston A. (verified owner)

    ZASouth Africa

    Detailed

  3. Rated 4 out of 5

    Esmeraldo Bossr (verified owner)

    ZASouth Africa

    Dt gaan vi my en die leerders Baie help. Baie danki Etricia

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram