,

Afrikaanse Alfabet kaarte (Rooi raam swart agtergrond)

R50.00

Categories: ,

26 volkleur alfabetkaarte met woorde en prente wat foneties korrek is om klankleer moontlik te maak.

Die kaarte het ‘n rooi raam en swart agtergrond.

Woorde wat gebruik is in die stel kan gevind word op die hooffoto bladsy in die gallery.

HNKV belyn.

Prys: R50.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram