, , , , , ,

Afrikaanse klankleer inkleurboek

R30.00

27 bladsye vol prente geassosieër met die letters van die alfabet (foneties korrek).

Elke letter het 3-4 prentjies wat die aanleer van die spesifieke letter ondersteun.

Prente en letters is in swart en wit – vergesel met woorde om die aanleer van woordeskat te ondersteun.

Die woorde kan nagetrek word om die aanleer daarvan te verbeter.

Lys van prente beskikbaar op eerste foto van produk.

Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Prys: R30

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram