,

Afrikaanse Klankleerplakkate

R50.00

Categories: ,

‘n Stel van 26 volkleur klankkaarte met alfabetletters.

Elke letter is vergesel met 3 tot 4 prente.

‘n Lys van prente kan gevind word op die foto van die produk.

Alle letters is foneties korrek per letter om sodoende klankleer te ondersteun.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram