Afrikaanse voorblaaie 2026 (Graad 4 – 7)
Perfek as jy die leesboeke behandel:
Suurlemoen
Die dinge wat ek nie van skape geweet het nie,
As mens geluk kon proe
Vlerke vir almal,
Kan ook in die algemeen gebruik word, selfs al behandel jy nie die drie bogenoemde boeke nie.
Prys: R20 (GRATIS 13/01 – 16/01)








Karin Hamman (verified owner) –
Fantasties en my leerders was mal oor die voorblaaie!!
Esmeraldo Bossr (verified owner) –
Goeie werk