Graad 7 Afrikaans Huistaal Assesseringstaak nommer 8 vir Kwartaal 3 (2021).
Taak 8 met die volgende afdelings:
Gedig (10 punte): Kabouterliefde (Ingrid Jonker)
Kortverhaal (10 punte): Die Stadsmuis en die Veldmuis
Drama (10 punte): Uittreksel uit die grot en die smokkelaars
Streng opgestel volgens JOP (ATP).
U ontvang die dokument in pdf asook Word formaat indien u veranderings sou wou aanbring.
Bloom’s se vlakke is aangedui in Memorandum in hakies na die vrae.
Prys: R50