Sale!
, , , , , , ,

Assesseringstaak 1: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Assesseringstaak 8 (FAT 8) Kwartaal 3 (2023)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

Graad 7 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisonele Taal Assesseringstaak 8 (FAT 8) vir Kwartaal 3 (2023).

Taak 8 met die volgende afdelings:

Gedig (10 punte): Klara Majola (D.J Opperman)

Drama (10 punte): Uittreksel uit : Kakkerlak-krisis (Nerine Ahlers) – Toestemming van LAPA uitgewers verkry

Kortverhaal (10 punte): Die Vos en die Ooievaar (Aesopus)

Streng opgestel volgens JOP (ATP).

Vrae volgens Barret se vlakke opgestel.

Diagnostiese analise van vlakke ingesluit.

U ontvang die dokument in pdf asook Word formaat indien u veranderings sou wou aanbring – behalwe drama teks – met vergunning van Lapa uitgewers.

Prys: R50

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram