Graad 7 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisonele Taal Assesseringstaak 8 (FAT 8) vir Kwartaal 3 (2024).
Literatuurtoets Taak 8 met die volgende afdelings:
Gedig (10 punte):Â Â Â Â Â Â Â Â Daar is ‘n monster (E. van der Merwe)
Roman (10 punte):Â Â Â Â Â Â Â Uittreksel uit : Monster rugby (Fanie Viljoen) – Toestemming van LAPA uitgewers verkry
Kortverhaal (10 punte):Â Die muis se noue ontkoming (Aesopus)
Streng opgestel volgens JOP (ATP).
Vrae volgens Barret se vlakke opgestel.
Diagnostiese analise van vlakke ingesluit.
U ontvang die dokument in pdf asook Word formaat indien u veranderings sou wou aanbring – behalwe die roman – met vergunning van Lapa uitgewers.
Prys: R50








