Graad 7 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisonele Taal Assesseringstaak 8 (FAT 8) vir Kwartaal 3 (2025).
Literatuurtoets Taak 8 met die volgende afdelings:
Gedig (10 punte):Â Â Â Â Â Â Â Â Wolraad Woltemade (E. van der Merwe)
Roman (10 punte):Â Â Â Â Â Â Â Hansie en Grietjie verwerk na ‘n drama (Grimm broers)
Kortverhaal (10 punte):Â Die heldedaad van Racheltjie de Beer (Storieman aangepaste weergawe)
Streng opgestel volgens JOP (ATP).
Vrae volgens Barret se vlakke opgestel.
Diagnostiese analise van vlakke ingesluit.
U ontvang die dokument in pdf asook Word formaat indien u veranderings sou wou aanbring.
Prys: R50







