Graad 7 Afrikaans Huistaal Assesseringstaak nommer 8 vir Kwartaal 3 (2021).
Taak 8 met die volgende afdelings:
Gedig (10 punte): Ek het ‘n huisie by die see (H.A Fagan)
Kortverhaal (10 punte): Die skaapwagter en die wolf
Drama (10 punte): Uittreksel uit spioenspel
Streng opgestel volgens JOP (ATP).
U ontvang die dokument in pdf asook Word formaat indien u veranderings sou wou aanbring.
Bloom’s se vlakke is aangedui in Memorandum in hakies na die vrae.
Die produk is dadelik beskikbaar na betaling – u kan slegs op die skakel (download) kliek en dit sal aflaai op u toestel of rekenaar. U ontvang ook ‘n e-pos met die skakel.
Prys: R50








