Assesseringstaak 2: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisonele Taal Assesseringstaak 8 (FAT 8) vir Kwartaal 3 (2023).
Taak 8 met die volgende afdelings:
Gedig (10 punte): Toemaar die Donker man (Ingrid Jonker)
Drama (10 punte): Uittreksel uit : My Ouma is ‘n rock-ster (Jaco Jacobs) – Toestemming van LAPA uitgewers verkry
Kortverhaal (10 punte): Die Leeu en die Muis (Aesopus)
Streng opgestel volgens JOP (ATP).
Vrae volgens Barret se vlakke opgestel.
Diagnostiese analise van vlakke ingesluit.
U ontvang die dokument in pdf asook Word formaat indien u veranderings sou wou aanbring – behalwe drama teks – met vergunning van Lapa uitgewers.
Prys: R50








