Graad 7 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisonele Taal Assesseringstaak 8 (FAT 8) vir Kwartaal 3 (2024).
Literatuurtoets Taak 8 met die volgende afdelings:
Gedig (10 punte):Â Â Â Â Â Â Â Â Toemaar die donker man (Ingrid Jonker)
Roman (10 punte):Â Â Â Â Â Â Â Uittreksel uit : Dromers (Fanie Viljoen) – Toestemming van LAPA uitgewers verkry
Kortverhaal (10 punte):Â Die leeu en die muis (Aesopus)
Streng opgestel volgens JOP (ATP).
Vrae volgens Barret se vlakke opgestel.
Diagnostiese analise van vlakke ingesluit.
U ontvang die dokument in pdf asook Word formaat indien u veranderings sou wou aanbring – behalwe die roman – met vergunning van Lapa uitgewers.
Prys: R50








