Basislynassessering – (FAT0): Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 (2026)
Kan gebruik word as basislynassessering of as formele assessering (die puntetelling is dieselfde soos vereis deur ATP)
Drie afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Kortverhaal – ‘n Dag by die pretpark (10 punte) – moeilike woordeskat vertaal en bygevoeg in hakies vir leerders
Gedig: Pretpark (5 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Strokiesprent (10 punte)
Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Kortverhaal vervolg (15 punte)
Totaal: 40 punte
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R50









Porscha L. (verified owner) –