Basislynassessering – (FAT0): Graad 4 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 1 (2026)
Gebruik as basislyn of as formele assessering (puntetelling stem ooreen met ATP vereistes)
Drie afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Inligtingsteks – Die wonderwêreld onder die see (10 punte)
Gedig: Onder die see (5 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Strokiesprent (10 punte)
Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Kortverhaal – Duik (15 punte)
Totaal: 40 punte
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R50









Porscha L. (verified owner) –