Basislynassessering – (FAT0): Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 (2026)
Kan gebruik word as basislynassessering of as formele assessering (puntetelling per afdeling is volgens vereistes van ATP)
TEMA: Vlieg
Drie afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Inligtingsteks – Wright-broers (10 punte)
Gedig: Wright-broers (10 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Strokiesprent (10 punte)
Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Boek sinopsis aangepas (20 punte)
Totaal: 50 punte
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.