Sale!
, , , ,

Basislynassessering – (FAT0): Graad 6 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 1 (2026)

Original price was: R75.00.Current price is: R50.00.

Basislynassessering – (FAT0): Graad 6 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 1 (2026)

Kan gebruik word as basislynassessering of as formele assessering (puntetelling per afdeling is volgens vereistes van ATP)

TEMA: Doringrosie moderne weergawe en verbande met sosiale media verslawing

Drie afdelings: 

Afdeling A: Leesbegrip: Kortverhaal  – Onrus op Thornbridge (10 punte)

Gedig: Doringrosie (10 punte)

Afdeling B: Visuele teks: Strokiesprent (10 punte)

Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Boek sinopsis (20 punte)

Totaal: 50 punte

Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.

Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.

Prys: R50

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram