Basislynassessering – (FAT0): Graad 7 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 1 (2026)
Kan gebruik word as basislynassessering of as formele assessering (puntetelling per afdeling is volgens vereistes van ATP)
TEMA: Eksperimente
Drie afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Kortverhaal / Jeugroman (10 punte)
Gedig: Eksperiment (10 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Boekomslag (10 punte)
Afdeling C: Opsomming – Veiligheidsmaatreëls (10 punte) – Opsioneel – laat uit indien nie benodig vir Basislyn
Afdeling D: Taalstruktuur en – konvensies: Boek sinopsis aangepas (20 punte)
Totaal: 60 punte
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R60









Reviews
There are no reviews yet.