‘n Lekker besigbly boekie vir die vakansie of as die skool weer begin, vir bietjie hersiening of selfs vir klaskamerbestuur.
Leerders is versot op hierdie tipe werk en daarom is dit dan goeie materiaal om “goeie gedrag” te motiveer.
Bestaan uit die volgende:Â
20 bladsyeÂ
Woordsoek x 3
Blokkiesraaisel (d/t eindig / f/v woorde )
Alfabetiese volgorde
Breek die kode (idiome is weggesteek met kodes)
Soek en kleur in
Skryf sinne n.a.v ‘n prent en vorm ‘n paragraaf
Vul die ontbrekende woordeskat in (meervoude / verkleining / voorsetsels)
Skommel die sinne reg en redigeer
Memorandum
Slegs beskikbaar in PDF omrede die illustreerders dit vereis.
Prys: R30









Louise Vermeulen (verified owner) –
Baie oulik
Kriek Hannelie (verified owner) –
Salome Cornwell (verified owner) –
Lizaan Smit (verified owner) –
Maria Van Niekerk (verified owner) –
Istvan Dippenaar (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Amy Kirkbride (verified owner) –
Chantelle (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –