, , , , , , , , , ,

Bloom se Taksonomie & Barret se vlakke Ringkaarte

Rated 5.00 out of 5 based on 7 customer ratings
(7 customer reviews)

R50.00

Hierdie pakkie kaartjies is groot genoeg om in enige juffrou of meneer se pennesakkie / handsak te pas.

Dis handig en lekker kompak.

Elke vlak bestaan uit 3 kaartjies.

Die eerste kaartjie is die sleutelwoorde per vlak (Bloom en Barret geintegreer).

Die tweede kaartjie is voorgestelde “sentence starters” begin van sinne om toepassing van konsepte makliker te maak vir onderwysers (per vlak).

Voorgestelde vraagstelling om die opstel van vraestelle asook implementering tydens lesse te vergemaklik.

Kaartjie drie is voorstelle vir toepassing per vlak vir taalvrae / taalafdeling.

Opgestel m.b.v departementele dokumentasie (wat wel foutief was) aangesien die departement se dokumente net 5 vlakke van Bloom voorstel, alhoewel dit hersien is volgens bronne op die internet en tans 6 vlakke het – met Skep of ontwerp as die hoogste (6de) vlak.

Dit is dus aangepas aangaande die nuutste navorsing en bronne.

Dit is tans net beskikbaar in Afrikaans en sal met die tyd saam vertaal word na Engels.

Dit is belyn vir tale – maar die eerste twee kaartjies kan maklik gebruik word in enige vak.

Woordtelling vir elke afdeling is aangeheg vir Gr. 4 – 9 HT/EAT – selfde is van toepassing op HL en FAL.

Kopiereg streng voorbehou.

Prys: R50

7 reviews for Bloom se Taksonomie & Barret se vlakke Ringkaarte

  1. Rated 5 out of 5

    Carol Smit (verified owner)

    Dit haal die stres uit die op stel van assesseringstake!

  2. Rated 5 out of 5

    Lizette Williams (verified owner)

  3. Rated 5 out of 5

    Chantelle G. (verified owner)

    Quick reply and easy purchase

  4. Rated 5 out of 5

    Lombard Tanya (verified owner)

  5. Rated 5 out of 5

    Margie M. (verified owner)

    ZASouth Africa

  6. Rated 5 out of 5

    Angelique Rheeder (verified owner)

    ZAGauteng, South Africa

    Baie oulik

  7. Rated 5 out of 5

    Imelda Ambrosius (verified owner)

    ZAGauteng, South Africa

    Excellent product So helpful

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram