Erfenisdag FREEBIE 2023
Hierdie boekie bestaan uit 9 bladsye met die volgende aktiwiteite:
Teks oor Erfenisdag met begripsvrae (Barret se vlakke)
Woordsoek
Alfabetiese volgorde
Blokkiesraaisel – Intensiewe vorme
Verboë vorm
Lydende en Bedrywende vorm
Taal in konteks
Antwoordbladsye
Slegs beskikbaar in PDF
Prys: R20 (FREEBIE – 19/9/2023 – 29/9/2023)
Reviews
There are no reviews yet.