Formele Assessering – (FAT10): Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 4 (2025)
Vier afdelings: TEMA: Spoke in Suid-Afrika
Afdeling A: Leesbegrip: Kortverhaal (10 punte) / Gedig (10 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Strokiesprent (10 punte)
Afdeling C: Opsomming – Bekende spookplekke in Suid-Afrika (10 punte)
Afdeling D: Taalstruktuur en – konvensies: Spook van Uniondale verhaal (20 punte)
Totaal: 60 punte
Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig. Die PDF kan nie aangepas word nie – maar laai gerus die WORD af (dokument eindig met .docx) om voorblad aan te pas ens. waar nodig.
Prys: R60









Charmaine Smuts (verified owner) –