Formele Assessering – (FAT10): Graad 7 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 4 (2026)
TEMA: Bloukraanvoël
Vier afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Kortverhaal – Bloukraanvoël (10 punte)
Leesbegrip: Gedig – Bloukraanvoël (10 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Tydskrif voorblad (10 punte)
Afdeling C: Opsomming: Kenmerke van die bloukraanvoël(10 punte)
Afdeling D: Taalstruktuur en -konvensie: Nog interessante feite oor die bloukraanvoël (20 punte)
Totaal: 60 punte
Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig. Die PDF kan nie aangepas word nie – maar laai gerus die WORD af (dokument eindig met .docx) om voorblad aan te pas ens. waar nodig.
Prys: R60








Reviews
There are no reviews yet.