Formele Assessering – (FAT10): Graad 8 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 4 (2025)
Vier afdelings: TEMA: Jaco Jacobs en Duistermaan
Afdeling A: Leesbegrip: Tydskrifartikel – Jaco Jacobs laat gril met sy nuwe boek (20 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Strokiesprent (10 punte)
Afdeling C: Opsomming: Die lewe van Jaco Jacobs (10 punte)
Afdeling D: Taalstruktuur en -konvensie: Flapteks aangepas van Duistermaan (20 punte)
Totaal: 60 punte
Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig. Die PDF kan nie aangepas word nie – maar laai gerus die WORD af (dokument eindig met .docx) om voorblad aan te pas ens. waar nodig.
Prys: R60









Reviews
There are no reviews yet.