Sale!
, , , ,

Formele Assessering – (FAT10): Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 4 (2025)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

Formele Assessering – (FAT10): Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 4 (2025)

Bestaan uit VIER afdelings:

Begripstoets: Inligtingsteks: Koerantberig – Olifante laat stropers die spit afbyt (25 punte)

Visuele teks:  Strooibiljet (15 punte)

Opsomming: Eienskappe van die Afrika-olifant (10 punte)

Taalstruktuur en -konvensies: Kort beskrywing van boelie (20 punte)

Totaal: 70

Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.

Barret se vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangeheg.

Rubriek ingesluit vir die opsomming.

Beskikbaar in Pdf en Word (Jy ontvang 2 dokumente – 2 skakels).

N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen terugbetalings is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.

Prys: R70

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram