Formele Assessering – (FAT2): Graad 5 Afrikaans Huistaal / Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 (2026)
Verhalende opstel: My avontuur op die plaas
Kies ‘n plaasdier uit een van die prente of jou eie waarvan jy hou / nie hou nie en skryf ‘n verhalende opstel oor julle avontuur op die plaas.
Kan gebruik word vir Gr. 4 of 5. (Pas net woordtelling aan)
Bevat die hele skryfproses mooi uiteengesit.
Bladsy vir beplanning met skets
Eerste weergawe
Sluit ‘n invul skryfraamwerk om leerders te begelei om die opstel te skryf.
Punte om leerders te begelei met redigering.
Publiseer.
Sukseskriteria met lysie.
Rubriek ingesluit.
Totaal: 20 punte
Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R20









Reviews
There are no reviews yet.