Formele Assessering – (FAT3): Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) – Kwartaal 1 (2024)
Drie afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Kortverhaal – Valentynsdag familiebraai (15 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Advertensie (10 punte)
Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Kort stukkie oor Erfenisdag (Nasionale Braaidag) (15 punte)
Totaal: 40 punte
Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.