Formele Assessering – (FAT3): Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 (2025)
Drie afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Inligtingsteks – Skoenlappers (15 punte) – moeilike woordeskat vertaal en bygevoeg in hakies vir leerders
Afdeling B: Visuele teks: Strokiesprent van die lewenssiklus van ‘n skoenlapper (10 punte)
Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Kortverhaal oor ‘n skoenlapper (15 punte)
Totaal: 40 punte
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.