Formele Assessering – (FAT3): Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 (2025)
Drie afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Inligtingsteks – Hond red seun uit dam (Koerantberig) (15 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Voorblad van boek – Jock van die bosveld en ander ware verhale (10 punte)
Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Flapteks van Jock van die bosveld (aangepas en bygewerk vir korrekte lengte) (15 punte)
Totaal: 40 punte
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R50









Ilhaam Arabie (verified owner) –