Formele Assessering – (FAT3): Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) – Kwartaal 1 (2024)
Vier afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Kortverhaal – Valentynsdag (10 punte)
Gedig – Die snaakse reuk… (10 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Spotprent (10 punte)
Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Geskiedenies van skole in Suid-Afrika – kortliks (20 punte)
Afdeling D: Opsomming – Studiewenke (10 punte)
Totaal: 60 punte
Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.