Formele Assessering – (FAT3): Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 (2025)
Vier afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Koerantberig – Bayanda Walaza (10 punte)
Gedig – Die aflos wedloop (10 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Boekomslag (10 punte)
Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Agterbladteks Soekie (Jason Reynolds) (20 punte)
Afdeling D: Opsomming – Sewe stappe om fiks te word as atleet (10 punte)
Totaal: 60 punte
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.