Formele Assessering – (FAT3): Graad 8 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 1 (2024)
Vier afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Koerantberig – Valentynsdag / Gidshonde (20 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Advertensie (10 punte)
Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Gidshonde (20 punte)
Afdeling D: Opsomming – Gidshonde (10 punte)
Totaal: 60 punte
Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R60









Reviews
There are no reviews yet.