Sale!
, , , , ,

Formele Assessering – (FAT5): Graad 4 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 2 (2024)

(1 customer review)

Original price was: R75.00.Current price is: R50.00.

Formele Assessering – (FAT5): Graad 4 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 2 (2024)

Vier afdelings: 

Afdeling A: Leesbegrip: Inligtingsteks Vrouevoetbal (15 punte)

Afdeling B: Visuele teks: Spotprent (10 punte)

Afdeling C: Opsomming – Chronologiese volgorde van die geskiedenis van vrouevoetbal (5 punte)

Afdeling D: Taalstruktuur en – konvensies: Kortverhaal oor meisies wat sokker wil speel (10 punte)

Totaal: 40 punte

Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.

Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.

Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig. Die PDF kan nie aangepas word nie – maar laai gerus die WORD af (dokument eindig met .docx) om voorblad aan te pas ens. waar nodig.

Prys: R50

 

1 review for Formele Assessering – (FAT5): Graad 4 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 2 (2024)

  1. Anonymous (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram