Sale!
, , , ,

Formele Assessering – (FAT5): Graad 4 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 2 (2026)

Original price was: R75.00.Current price is: R50.00.

Formele Assessering – (FAT5): Graad 4 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 2 (2026)

TEMA: Verskillende voëls

Vier afdelings: 

Afdeling A: Leesbegrip: Kortverhaal – Die reier en die slak (10 punte)

Gedig: Verskillende voëls (eenvoudige, maklike vrae)

Afdeling B: Visuele teks: Spotprent – Volstruise (10 punte)

Afdeling C: Opsomming – Verskillende voëls (5 punte)

Afdeling D: Taalstruktuur en – konvensies: Die gans wat goue eiers gelê het (10 punte)

Totaal: 40 punte

Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.

Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.

Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig. Die PDF kan nie aangepas word nie – maar laai gerus die WORD af (dokument eindig met .docx) om voorblad aan te pas ens. waar nodig.

Prys: R50

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram