Formele Assessering – (FAT5): Graad 5 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 2 (2024)
Vier afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Drama (15 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Weerkaart (10 punte)
Afdeling C: Opsomming – Chronologiese volgorde van die watersiklus (5 punte)
Afdeling D: Taalstruktuur en – konvensies: Kortverhaal oor ‘n ongeluk in die reën (10 punte)
Totaal: 40 punte
Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig. Die PDF kan nie aangepas word nie – maar laai gerus die WORD af (dokument eindig met .docx) om voorblad aan te pas ens. waar nodig.
Prys: R50









Anonymous (verified owner) –