Sale!
, , , , ,

Formele Assessering – (FAT5): Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 2 (2025)

Original price was: R60.00.Current price is: R50.00.

Formele Assessering – (FAT5): Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 2 (2025)

Bestaan uit vier afdelings:

Begripstoets: Storie: Hoe bobbejaan so lang stert gekry het (10 punte)

Bobbejaan (Gedig)                                   (10 punte)

Visuele teks: Weerkaart (10 punte)

Opsomming: Eienskappe van die Kaapse bobbejane (5 punte)

Taalstruktuur en -konvensies: Storie: Flapteks van Koebaai, gorilla – Jaco Jacobs (15 punte)

TOTAAL: 50 punte

*Skryftaak word apart opgelaai omdat onnies soms hulle eie opstel. (VOLG ASAP)

Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.

Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.

Beskikbaar in Pdf en Word.

N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.

Prys: R50

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram