Formele Assessering – (FAT5): Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 2 (2024)
Bestaan uit vier afdelings:
Begripstoets: Storie: Leeu en volstruis (20 punte)
Visuele teks: Spotprent (10 punte)
Opsomming: Hoe leeus jag (5 punte)
Taalstruktuur en -konvensies: Storie: Leeu en arend (15 punte)
TOTAAL: 50 punte
*Skryftaak word apart opgelaai omdat onnies soms hulle eie opstel. (VOLG ASAP)
Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.
Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.
Beskikbaar in Pdf en Word.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.